Interessante voorval op Copps 94.1

Die Copps 94.1-span het ‘n redelike stil aand beleef maar, daar was ‘n interessante insident, soos Francois Lottering, wat aan diens was, verduidelik.

Daar is baie min infrastruktuur en ondersteuning vanaf die staat vir pasiënte met geestesversteurings en talle word oorgelaat aan hulle families om versorg te word.