Interessante inligting oor verbandlening

Wanneer na die finansiƫle state van die Namibiese Aandelebeurs se genoteerde banke gekyk word, is volgens berigte opgemerk dat die uitstaande verbandlenings hoƫr in waarde is as die kollaterale of sekuriteit wat op hierdie lenings verskaf word. Met ander woorde, sommige huishoudings kan lenings afbetaal wat meer werd is as hulle huise. Arney Tjarondo, ontleder by High Economic Intelligence, verduidelik.