Intelligensie-aangedrewe operasie lei tot arrestasie van 4 in Hochlandpark

Daar was vanoggend ‘n groot polisieteenwoordigheid in Hochlandpark met talle voertuie ook van die Spesiale Reserwemag, wat teenwoordig was. Volgens die Windhoek Stadspolisie het ‘n intelligensie-aangedrewe operasie daartoe gelei dat vier mans, wat van talle huisbrake beskuldig is, gearresteer. Die Stadspolisie hoof, Abraham Kanime…