Instandhoudingsprogram ingestel by Eskom

Die waarnemende opwekkingsbestuurder by Eskom, Rhulani Mathebula, sê ‘n werkbare instandhoudingsprogram is ingestel om te verseker alle krageenhede word behoorlik onderhou. Mathebula het die huidige uitdagings met die stelsel opgesom tydens ‘n virtuele media-inligtingsessie en sê Eskom moes van voor af begin om voorsiening te maak vir die situasie wat nou in die land heers:

Mathebula sê die stelsel is in gevaar aangesien Eskom se kapasiteit laag is…