Inspeksie van lughawe-padprojek môre

Die uitvoerende direkteur in die Namibiese ministerie van werke en vervoer, Esther Kaapanda, sal môre saam met die ambassadeur van China in Namibië Zhao Weiping die konstruksieprojek van die China-befondsde pad tussen Windhoek en die Internasionale Lughawe Hosea Kutako besoek en inspekteer. Die skakelbeampte van die ministerie, Julius Ngweda het meer met Kosmos 94.1 Nuus gedeel…

Ngweda sê daar was ‘n paar vertragings wat tydens die projek ervaar en nou opgelos is…