Inperkings raak veral die varkbedryf in buurland, en plaaslik ook

Nes in Namibië, neem die aanvraag na produkte wat in die gasvryheidsbedryf gebruik word, af terwyl restaurante in die buurland tydelik gesluit is en geleenthede nie kon plaasvind nie. Dit sluit produkte soos ontbytspek, mikro-groente en blaarslaai in. Die Suid-Afrikaanse Restaurantvereniging sê weens die afname in voedselvoorbereiding kon restaurante nie produkte in grootmaat aankoop nie. Farmer’s Weekly se direkteur, Denene Erasmus, sê die varkvleisbedryf het veral deurgeloop: