Inentings sukkel maar

Nes Namibië, sukkel die buurland ook met sy inentingskoers teen Covid. Plaaslik is die syfer net hoër as 20 persent en in die buurland is 50 persent ten volle ingeënt. Volgens onlangse verslae van groot hospitale, is die meeste ernstige gevalle wat in hospitale opgeneem word, asook sterftes, mense wat nie ingeënt is nie. Die buurland se epidemioloog, Salim Karim, sê inentings is die belangrikste wapen in die stryd teen Covid-19: