Inenting vir onderwysers moet verpligtend wees – Fauci

Amerika se voorste kenner van aansteeklike siektes, Anthony Fauci, is van mening onderwysers moet verplig word om hulle teen Covid-19 te laat inent. Dit volg na die Amerikaanse Onderwysersfederasie ‘n beroep gedoen het dat vakbonde met skooldistrikte moet saamwerk oor Covid-19-regulasies, eerder as om dit teen te staan. Fauci sê Amerika verkeer in ‘n kritieke fase, veral nou met ‘n opswaai in die voorkoms van die Delta-variant: