Inenting teen longsiekte vorder goed

Die inentingsveldtog teen longsiekte in die twee Kavango-streke vorder goed. ‘n Uitbreking van die siekte is vroeër die jaar veklaar. Die hoogs aansteeklike siekte veroorsaak vrektes in meer as 50 van die diere wat dit opdoen. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoof veeartsenybeampte, dr. Albertina Shilongo gepraat.