Inenting – statistieke veruidelik

Nie almal wat huiwer om ingeënt te word, is in beginsel teen inenting gekant of glo samesweringsteorieë soos dat die virus as biologiese wapen ontwikkel is of deur 5G-tegnologie versprei word nie. Baie mense het vrae oor veiligheid. Die internasionaal erkende gesondheidskenner, dr. Ernest Darkoh, sê diegene wat steeds onseker is oor die inspuiting, moet die gevare verstaan. Darkoh is medestigter van die BroadReach Group, ‘n internasionale onderneming vir maatskaplike impak met sy hoofkantoor in Suid-Afrika en wat hom beywer om gesondheidsorg in Afrika en regoor die wêreld te verbeter. Hy sê mense wat weier om ingeënt te word weens vrese vir newe-effekte soos bloedklonte, moet die statistieke in gedagte hou:

Darkoh sê baie verkeerde inligting oor entstowwe doen die ronde: