Indpendent Patriots for Change ondersteun optog teen volksmoord-vergoeding

Die Independent Patriots for Change het gereageer op die beplande optog van die Landless Peoples’ Movement vir geregtigheid teen die Duitse volksmoord-vergoeding. Die optog sal volgende Dinsdagogggend 21 September tot by die parlement plaasvind waar ‘n petisie die middag om twee-uur oorhandig sal word. Brian Black, die nasionale voorsitter van die IPC, het die party se mening oor die optog gegee.

Op die vraag of die Independent Patriots for Change ook aan die optog gaan deelneem, het Black dit so verwoord.