Imtiaz kry nog erkenning

Die stigter van Gift of the Givers in Suid-Afrika, Imtiaz Sooliman, is benoem as die Daily Maverick se Suid-Afrikaner van die jaar. Dié erkenning kom op ‘n tydstip waar die nie-regeringsorganisasie die afgelope weke aan die voorpunt was met bystand aan verskeie provinsies wat moeilike rampe in die gesig staar wat mense se lewens raak. Die organisasie bestaan reeds vir 29 jaar waartydens 3,8 miljard Suid-Afrikaanse rand se hulp mense in 44 lande bereik het. Sooliman verduidelik hoekom hy baie hou van wat hy doen: