Immigrasieministerie verduidelik regulasies om na Angola te reis

Twee grensposte tussen Namibië en Angola sal binnekort heropen. Die grensposte van Katwitwi en Santa Clara by Oshikango sal op 1 Februarie heropen en ander grensposte op 15 Februarie. Om na Angola te reis sal ‘n negatiewe PCR-Covid-toets, asook ‘n ten volle inentingsertifikaat getoon moet word. Die diegene wat slegs een Covid-entstofdosis ontvang het, sal op eie koste vir sewe dae onderhewig aan kwarantyn moet wees. Margaret Kalo, hoofskakelbeampte van die Namibiese immigrasieministerie, gee meer besonderhede aan Kosmos 94.1 Nuus.