Immigrant-kinders in SA kan nie swot nie, geen dokumente nie

Save the Children South Africa het sy kommer uitgespreek oor jong immigrante wat oor geen dokumentasie beskik nie. Volgens die kinderregte-organisasie is dit opmerklik hoeveel leerders in die buurland sukkel om ná hoërskool verder te studeer. ʼn Woordvoerder van die organisasie, Patience Zhou, sê hulle kan nie ID’s kry nie omdat hulle nie geboortesertifikate het nie. Zhou sê die kinders word verhinder om te vorder na hulle skool voltooi het: