Ietermagô-student vestig eie stigting

Die stigting van ‘n spik-splinternuwe sentrum vir ietermagô’s, die Pangolin Conservation and Research Foundation in Namibië, lok wyd reaksie uit. Kelsey Prediger het die stigting op die been gebring na sy haar Meesters-graad by Nust die Biodiversiteitsnavorsing Sentrum voltooi het. Haar studieleier professor Morgan Hauptfleisch sê dit uitstaande op verskeie vlakke…

Sy is ook verkies om op die Internasionale Unie vir die Bewaring van Natuur se spesialisgroep vir ietermagô’s te dien.