IATA reageer op SA Express se likwidasie

Die Internasionale Lugvervoervereniging, IATA, het gereageer op die Suid-Afrikaanse lugredery, SA Express, se likwidasie. Die hooggeregshof in Johannesburg het vandag die bevel gegee op die laaste dag vir die finale likwidasiebevel om aangehoor te word. Die lugredery is in 2020 onder voorlopige likwidasie geplaas. Die woordvoerder van IATA, Linden Birns, het sy reaksie oor die likwidasie so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord.