Huurdeposito mag net 50% van huurbedrag beslaan, en daar’s nog…

In ‘n gesprek op Twitter is daar melding gemaak van deposito’s wat betaalbaar is deur huurders. Volgens die Huur-ordinans 13 van 1977, wat steeds van krag is, mag ‘n deposito vir ‘n eiendom nie meer as die helfte van die huurbedrag beslaan nie. Yanna Smith het die besonderhede…