Hugenote-tonnel se opknapping vorder

Opknappingswerk aan die Hugenote-tonnel in die Wes-Kaap is goed op dreef en geen skerp toename in verkeersvolumes word in die Du Toitskloofpas ervaar wanneer die tonnel snags gesluit is nie. Randall Cable van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap sê die tonnel is tans Maandae tot Donderdae van tienuur saans tot sesuur soggens gesluit sodat die werk gedoen kan word: