Hoe kan Namibië fopnuus en haatspraak op sosiale media voorkom?

Daar is baie min navorsing oor die regulering van fopnuus en haatspraak in Afrika en die rol wat staatsinstellings daarin speel om dit te reguleer. Met tegnologiese reuse wat nie juis plaaslike inhoud op hul sosialemediaplatforms modereer nie, gebruik regerings ‘n mengsel van tegnologiese en wetlike inhoudsregulasie. Hoe kan Namibië as ‘n land die kwessie van fopnuus en haatspraak op sosiale media voorkom en beveg? Is dit moontlik? Professor Basie von Solms van die Universiteit van Johannesburg se Sentrum vir Kubersekuriteit het só aan Kosmos 94.1 Nuus geantwoord.