Hoe bepaal jy armoede – kenner vra

Die direkteur vir internasionale betrekking by Nust, dr. Dr Marius Kudumo, het gesê totdat die twee Kavango-streke en die land oor die algemeen, besef wat armoede is, sal dit nie deeglik aangespreek word nie. Kudumo het sy mening uitgespreek ná ‘n openbare bespreking wat op Rundu gehou is oor waarom die twee streke die armste in Namibië is. Kudumo het gesê die twee streke bly arm, alhoewel hulle geseënd is met aansienlike natuurlike hulpbronne soos water, woude en vrugbare grond. Kudumo praat met Kosmos 94.1 Nuus.