Hoachanas brand weer

Daar is slegte nuus… die vuur wat naby Hoachanas, noordoos van Kalkrand, groot verwoesting gesaai het en geblus is, het weer opgevlam. Piet van Vuuren, ‘n boer in daardie omgewing, vra dat boere in die omgewing hulp verleen.