Hier is die volgende entstowwe wat ons te wagte kan wees

Die Namibiese minister van gesondheid dr. Kalumbi Shangula het pas bekend gemaak watter entstowwe binnekort in die land sal aankom.