Hewige reaksie op Hage se aanmerkings oor staatsamptenare se salarisse

President Hage Geingob se aanmerkings dat sy regering reeds met staatsamptenare gepraat het en dat hulle ingelig is dat daar nie geld is vir verhogings nie. Dit is nou reeds sewe jaar sedert ‘n verhoging in die openbare diens gegee is. Die veteraan vakbondleier Job Muniaro sê staatsamptenare betaal ook belasting, skoolfonds en meer, en hulle sukkel ook met voedselpryse en vervoerkostes…