Het Namibië te veel vakansiedae in Mei?

Daar is baie openbare vakansiedae op die Namibiese kalender, veral in Mei. Sommige Namibiërs bevraagteken van die vakansiedae en hoe dit ‘n impak op produktiwiteit het. Kosmos 94.1 Nuus het met ‘n paar mense gesels om uit te vind wat hul opnie oor die aantal openbare vakansiedae is.