Hersiening oor jeugwerkloosheid bekend

Die Namibiese adjunkpresident, dr. Nangolo Mbumba het vandag die geteikende hersiening van jeugwerkloosheid bekend gestel. Werkloosheid onder jongmense is ‘n baie groot uitdaging in Namibië en daar word beraam dat meer as 50 persent van die land se jeug werkloos is. Mbumba het dit so verwoord.