Helfte van volwasse Amerikaners ingeënt

Meer as die helfte van Amerika se volwasse bevolking is nou ten volle teen Covid-19 ingeënt, het die Withuis aan internasionale nuusagentskappe gesê. Die getal nuwe infeksies in die land toon steeds ‘n voortdurende afname.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *