Hef sanksies teen Sirië op vir hulp – EFF

EFF-leier Julius Malema doen ‘n beroep dat alle sanksies wat Amerika, die Europese Unie en Arabiese Liga teen Sirië ingestel het, onmiddellik opgeskort word om hulp aan die land toe te laat. Dit volg terwyl ‘n reddingspoging aan die gang is oor die grootste deel van suidelike Turkye en die noorde van Sirië ná ‘n geweldige aardbewing waarin duisende dood is. Malema sê die internasionale gemeenskap moenie hierdie tragedie verpolitiseer nie: