Hausiku los ‘n groot leemte

Huldeblyke stroom steeds in na die afsterwe van Swapo se adjunk sekretaris-generaal en rektor van die Swapo-party Skool, Marco Hausiku. Hausiku het ‘n lang stryd met Covid gehad en is gister oorlede. Die party se jeugliga se sekretaris-generaal Ephraim Nekongo het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.