Hartseer maatskaplike uitdagings op Copps 94.1

Die Copps 94.1-span het dalk nie met ernstige misdaad te kampe gekom gedurende Vrydagaand se program nie maar, die voortslepende maatskaplike uitdagings wat die land in die gesig staar, het na vore gekom. Francois Lottering het die besonderhede.