Harry sê ons moet maak soos Mandela sou

Prins Harry sê die wêreld beleef ‘n globale aanval op demokrasie en vryheid, en voer as rede aan die Covid-19-pandemie, klimaatsverandering en Rusland se inval in Oekraïne. Hy het Maandag die Verenigde Nasies se algemene vergadering in New York toegespreek ter viering van Internasionale Mandeladag. Die hertog van Sussex het wêreldleiers en die publiek aangemoedig om wêreldrampe te hanteer soos Mandela sou: