Hardap vaar goed met behandeling teen TB, MIV

Die Hardap-streek het besonder goed gevaar op die gebied van tuberkulose- en MIV-skandering en -behandeling. Dit het tydens die TB- en MIV-oorsigvergadering na vore gekom van die data wat deur die streeksgesondheids-direktoraat in die drie gesondheids-distrikte ingesamel is. Die gesondheidsministerie se hoof van programme, Rebbeka Amunyela …