Hangala sê Namibië het opsies

Die fokus word geplaas op die konflik tussen Rusland en die Oekraïne en hoe dit die wêreld-ekonomie raak met pryse wat die hoogte inskiet. Dr. Leake Hangala, die voorsitter van die direksie van die B2Gold-myn het gesê dit is tyd om ander lande se probleme in geleenthede te omskep. Hangala het gesê Namibië is ‘n klein land wat dalk nie ‘n groot rol speel nie, maar daar is verskeie opsies…