HAN loods forensiese ondersoek wat Soni impliseer

Die Namibiese Gasvryheidsvereniging het ‘n forensiese ondersoek ingestel na verskeie eposse wat die vereniging sê onder sy vaandel uitgestuur is maar nie die enige lid van die vereniging nie. Die maatskappy Cynetio Cyber se bevindings toon dat daar prima facie bewyse is dat Nrupesh Soni van die Namibiese Reis- en Toerisme-forum die eposse uitgestuur het onder die HAN-vaandel en meen dat die element van bedrog en crimen injuria is bevestig. Gitta Paetzold van die vereniging het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

En Nrupesh Soni het so aan Kosmos 94.1 Nuus sy antwoord op die aantygings gegee.