Hage aan SPYL: Individuele denke is krimineel

Die Swapo-party bied op die oomblik sy sewende jeugliga-kongres op Ongwediva aan. President Hage Geingob, is ook teenwoordig. Hy het die lede toegespreek en sê hulle moet voorberei vir leierskap.

Hy sê individuele denke is krimineel.