Guptas: Saak kan nog jare duur

Regskenners meen dit sal waarskynlik jare duur voor Rajesh en Atul Gupta in Suid-Afrika voor die hof gedaag sal word. Die nuus van die broers se inhegtenisneming in die Verenigde Arabiese Emirate is wyd en syd verwelkom. Die beweerde staatskapings-konings word van bedrog en geldwassery aangekla. Charlene du Toit het meer besonderhede: