Gummy Bear-ponie se eienaar gesels oor haar perde-terapie

Vesta Burmeister is die eienaar van die oulike terapie-ponie Gummy Bear, wat sy na Leather Connection geneem het om ‘n paar velskoene te kry. Die ponie wil die vellies aantrek as hy kinders, kankerpasiënte, mense in rehabilitasie en bejaardes besoek. Burmeister, die eienaar van Serenity Stables, gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor haar perde-terapie.