Groot verwagtinge by Noordelike Select Veiling

Vandag bied Agra Auctions hul Northern Select Veiling in Grootfontein, sowel as aanlyn vanaf elf-uur aan. Die afgelope veilings het baie goed gevaar, veral in die geval van Brahman-aanbiedings. Volgens Paul Klein van Agra Veilings, is daar bekende telers wat diere op aanbod het…