Groot trots op Olimpiese atlete

Die Namibiese Sportkommissie se hoofadministrateur, Freddy Mwiya sê hulle is baie tevrede met die vertoning van die Namibiese atlete by die Spele in Tokio. Die Paralimpiese Spele kom oormôre tot ‘n einde maar die Namibiese span het reeds sy veldtog voltooi. Mwiya het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.