Groot sukses met behuising

Die Shackdweller’s Federation in Namibië het tot dusver baie groot sukses behaal met die bou van huise in informele nedersettings regoor die land. Na aanleiding van die Minister van Stedelike Ontwikkeling Erastus Uutoni se aanmerkings oor die vertragings in die verskaffing van huise aan landsburgers, het Kosmos 94.1 Nuus met Anna Miller van die federasie gesels oor die jongste…

Miller sê daar was onlangs groot sukses in Gobabis behaal…