Groot planne vir geestesgesondheid-herdeking in Oktober

Die Wêrelddag vir Geestesgesondheid word in Oktober herdenk. Die Namibiese Geestesgesondheidsvereniging wil vanjaar die dag in samewerking met die kantoor van die eerste minister en ander rolspelers vier. ‘n Beraad oor geestesgesondheid in werksplekke word onder meer beplan. Aktiwiteite word vanaf 8 tot 13 Oktober beplan. Geestesgesondheidsbeampte, Didalelwa Magdalena…