Groot kommer oor voedselsekerheid in Madagaskar

Die Wêreldvoedselprogram sê elke dag verkeer meer lewens in gevaar omdat hongersnood sy greep op die suide van Madagaskar verskerp. Sowat 1,14 miljoen mense ondervind hoë vlakke van ernstige voedsel-onsekerheid – byna 14 000 van hulle in die katastrofiese fase vyf. Dit is die hoogste vlak op die Geïntegreerde Voedselsekerheids-fase-klassifikasie. Amer Daoudi van die program sê droogte, siektes en die uitwerking van Covid-19 is van die uitdagings: