Groot husptoot vir Afrika

Die ikoniese Franse voetbalklub, Olympique de Marseille, het sy eerste ooit vennootskap met Afrika, die African Official Partner-groep gesluit. Olympique de Marseille is in 1899 gestig en een van die bekendste sokkerklubs ter wêreld. Die APO-groep is in 2007 gestig as die leidende pan-Afrika kommunikasiekonsultantdiens. Die APO-groep sien sport as ‘n waardevolle geleentheid om onderwys, vrede, geweldsvoorkoming, geslagsgelykheid en gesondheid in Afrika te bevorder. Die maatskappy is die amptelike hoofborg van onder meer Rugby Afrika. Die groep se stigter en voorsitter, Nicolas Pompigne-Mognard, praat met Kosmos 94.1 Nuus oor die vennootskap.