Groot getalle besoekers aan die kus verwag

Die B1-roete vanuit die hoofstad na die Noorde en die kus was reeds vroeg vanoggend besig en daar word verwag dat volumes nog verder sal toeneem met die langnaweek wat voorlê. Groot getalle besoekers word ook aan die kus verwag en Kosmos 94.1 Nuus het met Aubrey Oosthuizen van die Weskus Veiligheidsinisiatief gepraat oor hulle voorbereiding van ‘n veiligheid standpunt.