Groot afwagting vir brandstofprys aankondiging… olieprys styg

Die pryse van byna alles styg. Na verwagting sal die brandstofprys in Suid-Afrika verlaag. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Namibiese ministerie van mynwese en energie, Andreas Simon, gesels en gevra of Namibië ook laer brandstoftariewe kan verwag, veral in die lig van die stygende ru-olieprys. Hy sê dit is ‘n bietjie te vroeg om te vra.