Grondkwessie in Suid-Afrika wek kommer

‘n Situasie soos die in Zimbabwe kan Suid-Afrika se voorland wees as die buurland se grondkwessie nie opgelos word nie. Dit is die mening van dr. Mathole Motshekga van die ad hoc-komitee wat die buurland se parlementêre proses lei om die Grondwet vir onteiening sonder vergoeding te wysig. Hy het gepraat aan die vooraand van ‘n beplande vergadering die week tussen die EFF en senior lede van die ANC oor die kwessie.