Grondgrype in Windhoek bly in die nuus

Mense sonder grond in Namibië is volgens berigte moeg vir die leë beloftes van mense wat in gesag is wat jaar na jaar dieselfde verskonings gee. Grondgrype word al hoe meer oral in Windhoekse se informele nedersettings gesien. Kosmos 94.1 Nuus het met Fransina Kahunga, die voormalige burgemeester van Stad Windhoek hieroor gepraat .