Grond is mees waardevol en beperk

Die Namibiese landbouminister Calle Schlettwein het vanoggend ‘n nuwe projek oor die verantwoordelike bestuur van grond van stapel gestuur. Die projek, Structured Knowledge Base is ontwerp om buigbare benutting van opleiding en navorsing in grondbestuur te ondersteun. Schlettwein sê grond is mees waardevolste maar ook beperkte bron en is onderwerp aan verskeie kwessies….