GRN oorweeg op die oomblik maatreëls – Steenkamp

Daar is toenemende druk van onderwysersvakbonde, studenteliggame en ouers vir die ministerie van onderwys om die skole ‘n rukkie te sluit te midde van die toename in Covid-19 gevalle. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur van die ministerie Sanet Steenkamp gepraat oor wat die jongste is in die verband.