Greenpeace veroordeel Eskom oor diesel, kragvoorsiening
Greenpeace Africa beskryf die situasie by Eskom as angswekkend. Die organisasie het reageer op die kragvoorsiener se aankondiging van fase 4-beurtkrag. Woordvoerder Thandile Chinyavanhu sĂȘ Eskom moet dringend sy aanpassing na hernubare energie opskerp, want die kragonderbrekings beteken ekonomiese agteruitgang vir Suid-Afrika: