Graad-11 leerders presteer goed tydens herskryf

Die onderwysministerie het vanoggend die uitslae van die graad-11 leerders, wat hul eskamens oorgeskry het, bekend gemaak. Die minister, Anna Nghipondoka sê net meer as 8 000 leeders is deur.

En die top leerders is…

Dié leerders begin Maandag hul 2022 akademiese jaar.